OORTUIGINGS EN WAARDES
Ons By Anne Pienaar Gedenk Primer

glo in die ontwikkeling van elke leerder se volle potensiaal en talente deur die daarstelling van ‘n platform wat bevorderlik is daarvoor. 
Ons glo dat die insluiting van die ouers/voogde in ons strewe na gehalte onderrig, van kardinale belang is.
Ons glo ook dat ‘n konstante klimaat wat bevorderlik is vir leer en onderrig, moet heers by ons skool.

Ons skool vorm deel van die Swartland USSASSA-unie waar ons deelneem aan die kodes atletiek, rugby, netbal, mini-krieket asook
krieket. Ons kan met trots sê dat sport na aan ons hart lê by die skool. Ons goeie vertonings teen groter skole getuig hiervan. Ons sport het
in 2000 ‘n inspuiting gekry toe Krisnan Oosthuizen die O/13 Boland krieketspan gehaal het.  Hy is een van ons skool se produkte wie
se sportloopbaan op hoërskool by die dag positiewe ontwikkeling toon.
 
Ses pilare om betekenis aan ons oortuigings en waardes te gee:
 
Betroubaarheid
 
Regverdigheid
 
Respek
 
Omgee
    Verantwoordelikheid     Burgerskap
 
ONS VISIE
 
Die leerders en personeel van Anne Pienaar Gedenk Primêr sal
hul beywer om in ‘n gemeenskaplike gees van kennis,
vertroue en gesag saam te werk om die optimale doelwitte
in ons daaglikse onderrig en leer te bereik. Die uitkomste
hiervan sal tot voordeel wees van elke leerder sowel as ons
strewe na uitnemendheid. 
ONS MISSIE
 
Om die leerders van Anne Pienaar Gedenk Primêr op ‘n
effektiewe en holistiese manier by die leerproses te betrek.
Sodoende versker ons goed afgeronde en verantwoordelike
individue vir die gemeenskap en ons land.